Welkom by ons!

Image

TOLDERIA

KOM GENIET TOLDERIA PRETDAG. SATERDAG 2 FEBRUARIE 2019. DAAR IS BAIE OM TE DOEN VIR DIE HELE GESIN! Kaartjies beskikbaar by Tuiskoop R60 per volwassene en R40 per kind. Kamp kaartjes moet bespreek word by Mariaan 082 925 7251

Image

KERSSANGDIENS

11 November 2018 by ons h/v McDonald en de Jager str (agter Spur)
Die gewilde Andre Schwartz vorm deel van 'n eredienst met Woord en Lied. (deure open 18:00) dit begin 18:30
ALMAL IS WELKOM

Image

WATERPROJEK!

NEEM DEEL AAN ONS WATERPROJEK! MET DIE DRINK VAN GEWONE WATER WIL ONS MENSE HERINNER AAN DIE LEWENDE WATER, JESUS, ONS HERE EN VERLOSSER! Bestel by ons water teen R5 vir 'n 500ml. Ook in pakke van 12 teen R60. Skakel gerus die Kerkkantoor vir bestellings by 017 811 2614

Image

GOLFDAG

13 Oktober 2018 by Ermelo Buite Klub. Formaat: FOURSOMES
Meer as R20 000 se pryse te wen! Navrae Wors Prinsloo 083 254 7111 of Piet van Zyl 017 811 2434

Image

LENTE ROLBALDAG

Rolbaldag by Ermelo Rolbalklub. Skryf in jou span! (enige 4 - mans, dames of gemeen) R800 per span. 8:00 vir 8:30. Dit sluit ontbyt, tee en middagete in. GROOT PRYSE!!. INSKRYWINGS: SPAN NAAM, SKIP, SKIP SE SELFOON NOMMER. BEL/SMS/WHATAPP: GERDA 082 805 2255 OF ALTA 082 558 3240. Epos ook na info@oumarooi.com


© 2019 NHK ERMELO